Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.

Niel Rademan: (Ge)stroop

Sun Oct 6, 14:00 - Sun Oct 6, 15:00

Fismer

ABOUT

Met Niël Rademan (klavier en trekklavier), Lucas Heinen (klavier en trekklavier)


Niël Rademan het 20 jaar gelede gedebu­teer met herinterpretasies van liedjies soos “Sawends” deur Jan Pohl en Danie Bosman se immergroen “Boereseun”. Vanjaar keer hy terug na sy wortels met ’n versameling nuwe liedere, vertalings en musiek uit sy eie pen wat jou wegvoer op die maat van swing, tango, samba en selfs ’n setees. (Ge)stroop is vars, opwindend en word in ‘n kleinkunsstyl aangebied. Hy sing, vertel stories van sy pad tot hier en begelei homself op klavier en trekklavier – net soos jare gelede.


Musiekregisseur Niël Rademan


DIRECTIONS

Niel Rademan: (Ge)stroop
Fismer
JS Marais, Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7599, South Africa
Get Directions