Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.

Afrikaans, die taal van my hart II

Mon Sep 30, 12:00 - Mon Sep 30, 13:30

Drostdy-teater

ABOUT

Met Mathys Roets, Jacobus Silwer


Ná twee suksesvolle jaar met die eerste Afrikaans, die taal van my hart – by onder meer die KKNK, Vrystaatse Kunstefees en Atterbury-teater – is die opvolgvertoning hier, met nóg van Suid-Afrika se grootste treffers uit die verlede en hede. Daar is soveel onthou-songs dat een vertoning nie genoeg is nie!

DIRECTIONS

Afrikaans, die taal van my hart II
Drostdy-teater
48 Alexander St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions