Rock in die tuin

Fri Sep 6, 19:00 - Fri Sep 13, 22:00

Eden Place

ABOUT

MOET DIT NIE MISLOOP NIE!!!


Maak gereed vir 'n aand van musiek herinneringe met Rock in die tuin, 'n boeiende vertoning van tydlose musiek van legendariese en inspirerende legendes.


BRING JOU EIE PIEKNIEKMANDJIE, DRINKGOED EN EETGEREI

En kuier lekker saam in 'n feestelike atmosfeer


Vrydag 6 September 19:00

Vrydag 13 September 19:00


Deure maak 18:00 oop sodat mense voor die tyd kan kuier en eet. Die konsert begin 19:00


R160 'n kaartjie

of koop 'n tafel met 10 sitplekke en betaal net R 1440