Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.

Gert Vlok Nel

Sat Oct 5, 16:00 - Sat Oct 5, 17:00

The Daisy Jones Bar

ABOUT

Die woord- en klankgenie van die Groot-Karoo is terug op die verhoog met ’n unieke vertoning wat aanhangers soos altyd aan sy lippe sal laat hang. Danksy ’n lewe wat al ontelbare draaie gegooi het, asook sy onvergelykbare poësie, aweregse humor en droë maniërismes, is Gert ’n kul­tus­figuur en sy vertoning ’n geskiedkundige oomblik.


DIRECTIONS

Gert Vlok Nel
The Daisy Jones Bar
Summerhill Wine Estate, Stellenbosch, 7615
Get Directions