Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.

Rock 'n Roll-engele

Tue Oct 1, 18:30 - Thu Oct 3, 14:00

The Daisy Jones Bar

ABOUT

Met Valiant Swart, Illimar Neitz (kitaar) en Anna Davel (gaskunstenaar)


In hierdie eiesoortige produksie bring Valiant Swart hulde aan die vrouekarakters wat oor die afgelope 30 jaar in sy liedjies gefigureer het. Die liedjies wissel van melancholies tot jolig; ander is vurig en roekeloos. Of misterieus, sensueel, oud, jonk, waaghalsig, laf, ernstig, uit die stad of van die plaas. Wêreldwys of konserwatief. Noem maar op, jy sal haar herken.

DIRECTIONS

Rock 'n Roll-engele
The Daisy Jones Bar
Summerhill Wine Estate, Stellenbosch, 7615
Get Directions