Taalgenoot Ruk-en-rym-semifinaal met Karen Zoid
Wed Oct 2, 13:00 - Wed Oct 2, 21:30
The Daisy Jones Bar
ABOUT
Taalgenoot se Ruk-en-rym is ’n battle of the bands-styl kompetisie vir musikante wat met Afrikaanse lirieke alternatiewe musiek maak. Die kompetisie is oop vir musikante wat in enige genre werk, solank die musiek ’n alternatiewe benadering het. Die Ruk-en-rym-vertoning by The Daisy Jones Bar is die tweede halfeindronde van die kompetisie, en die hooffinaliste vir Ruk-en-rym 2024 word aan die einde van die geleentheid aangekondig. Besoek www.rukenrym.co.za vir meer inligting.
In samewerking met die ATKV, Taalgenoot, WÊRELD, Spotify
Regisseur en seremoniemeester Jaco van der Merwe
Assistentregisseur Angie Gallagher
Taalgenoot se Ruk-en-rym begin om 13:00
Karen Zoid en Henry Steel begin om 20:30