Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.

Trein na Pretoria

Sat Oct 5, 13:00 - Sat Oct 5, 14:10

The Daisy Jones Bar

ABOUT

Met die Coffee Snobs


Trein na Pretoria is die lewensreis van ’n vrou: Van ’n onskuldige meisie met groot drome tot die avonture van ’n jong vrou wat die wêreld en vryheid omhels; van verlief raak en trou tot moederskap – die wonderlikste ontnugtering; van ouer en groter word (maar nooit oud nie) tot die seerste seer om vir oulaas tot siens te sê. Hierdie musikale reis met ’n mooi einde is gegrond op ’n ware verhaal: dié van elke dogter, jong vrou, ma en ouma.


Regisseur, vervaardiger en musiek Vernette Wessels


DIRECTIONS

Trein na Pretoria
The Daisy Jones Bar
Summerhill Wine Estate, Stellenbosch, 7615
Get Directions