Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.

Ontban

Tue Oct 1, 20:00 - Thu Oct 3, 16:55

Drostdy-teater

ABOUT

Met Lynelle Kenned, Corneil Muller, Stefan Lombard


Twee gedugte klassieke sangers pak meesleurende treffers by die horings en voer jou mee op ’n kwesbare pad van lank terug tot nou. Liedjies wat eens verbied was – deur kunstenaars soos Johannes Kerkorrel, Miriam Makeba, Hugh Masekela, David Kramer en Brenda Fassie – word oor genre-grense heen versigtig en eerlik “ontban”.


Oorspronklik deel van Suidoosterfees 21

Verdere ontwikkeling deur Toyota Stellenbosch Woordfees

DIRECTIONS

Ontban
Drostdy-teater
48 Alexander St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions