Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.
Family friendly

Soet water uit die donker put

Fri Oct 4, 20:00 - Sun Oct 6, 14:30

Drostdy-teater

ABOUT

Met Koos van der Merwe, Ivan Zimmermann, Anjulie de Vos (tjello)


Een digter, een akteur, een tjello, twee kitare. Woorde, stories, gedigte in harmonie. Soet water uit die donker put is Koos van der Merwe en Ivan Zimmermann se debuut saam op die verhoog – ’n diep­sinnige en skertsende blik op hoe die lente altyd ná winter weer kom. Soet water uit die donker put is ’n unieke oudiovisuele vertoning, gebore uit twee skeppende siele se sinergie.

DIRECTIONS

Soet water uit die donker put
Drostdy-teater
48 Alexander St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions