Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.

Mosaic: A Journey Through Space and Time

Sat Sep 28, 17:00 - Sun Sep 29, 12:20

Eendrag-teater

ABOUT

Met Stéfan Condradie (viool), Calvin Steyn (viool), Ingrid Robinson (altviool), Cornèl Engelbrecht (tjello)


In hierdie tapisserie van klassieke musiek, jazz en rolprentmusiek weef die Viriditas-strykkwartet ’n gevarieerde musikale erva­ring met ou en nuwe klanke van heinde en verre. Op die program is oorspronklike musiek en innoverende ver­werkings – van Mozart se tydlose elegansie tot Dvorák se evokatiewe landskappe en die ritmiese beko­ring van Bossa Nova. ’n Meesleurende, harmonieuse samesmel­ting van genres en kulture.


Musiekregisseur Cornèl Engelbrecht

DIRECTIONS

Mosaic: A Journey Through Space and Time
Eendrag-teater
Get Directions