Please note: This venue is unfortunately not wheelchair friendly
No under 13s

Mis

Mon Sep 30, 12:30 - Mon Sep 30, 14:05

Neelsie Cinema

ABOUT

Met Nicole Holm, Martelize Kolver, Jane de Wet, Laudo Liebenberg


’n Ma en haar dogter moet om den brode mis versamel, verpak en as kompos ver­koop omdat die man en pa hom al sewe jaar in die solder toesluit. Die gesin het hulle plaas in die Depressie verloor. ’n Vriendin wat haarself teen die verleiding van ’n besoekende sirkus wil verskans, daag op net voor ’n blinde polisieman aanmeld om die weerlose vroue te beskerm teen die jongmeisiedief op die dorp.


Die filmvertoning word gevolg deur ’n vraag-en-antwoordsessie gerig op gr. 12-leerders wat vir die matriek­eksamen voorberei.


Vervaardiger Toyota Stellenbosch Woordfees

Filmregisseur Jaco Bouwer

Teaterregisseur Wolf Britz

Skrywer Reza de Wet


Ouderdomsbeperking: OB 13

DIRECTIONS

Mis
Neelsie Cinema
7 De Beer Rd, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions