Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.

Blommetjie gedenk aan my

Mon Sep 30, 15:00 - Tue Oct 1, 17:20

HMS Bloemhof-sentrum

ABOUT

Met Anton Goosen, Sonja Herholdt, Lise Swart, Sima Mashazi, Schalk Joubert (baskitaar), Blake Hellaby (klavier), Illimar Neitz (elektriese kitaar)


Die tydlose liedjies van die Liedjieboer word opnuut waardeer in dié verto­ning wat begin waar Sonja Herholdt en Anton Goosen ontmoet het, tot by sy heel nuutste samewerkings. Kom beleef en herleef die verhale en liedjies saam met Anton, drie formidabele vroue en drie topmusikante – en vind uit wat hierdie ikoon volksbesit gemaak het.


Vervaardiger KKNK en Schalk Joubert

Musiekregisseur Schalk Joubert

Musiek Anton Goosen

DIRECTIONS

Blommetjie gedenk aan my
HMS Bloemhof-sentrum
35 Rhodes N Ave, Die Boord, Stellenbosch, 7613, South Africa
Get Directions