Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.

Drie van die bestes

Sun Sep 29, 16:00 - Sun Sep 29, 17:20

HMS Bloemhof-sentrum

ABOUT

Met Mathys Roets, Danie Niehaus, Germandt Geldenhuys, Matthys Maree (klavier)


In Drie van die bestes is drie kunstenaars met uiteenlopende stemme en persoonlikhede saam op die verhoog te sien. Ondanks elkeen se uiteenlopende musiek­styl van pop tot ballades en ligte klassieke musiek – is dit veral hulle a capella en samesang wat hulle ’n gedugte kombinasie maak.


Musiekregisseur Matthys Maree

DIRECTIONS

Drie van die bestes
HMS Bloemhof-sentrum
35 Rhodes N Ave, Die Boord, Stellenbosch, 7613, South Africa
Get Directions