Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.

Kelders se Geheime

Sat Sep 28, 17:00 - Sat Sep 28, 21:30

HMS Bloemhof-sentrum

ABOUT

Met Brümilda van Rensburg, Cedwyn Joel, Rushney Ferguson, Janine Neethling, Geon Nel, Duane Williams, Riana Alfreds, Ashley de Lange, Angelo Johnson, Angelo Bergh, Veronique Jephtas en ander


KFilms en e.tv bied met trots aan Kelders se geheime waar alles “met ’n klein bietjie wyn” gebeur. Die Soebatsklowers se vele talente kom uit die kelder en in die kollig: Kom beleef jou gunstelingkarakters in ’n ander baadjie. Dalk verklap hulle ’n geheim of twee, verras jou met hulle vernuf of staan selfs nader vir ’n selfie. Dis jou kans om hulle in lewende lywe te sien, dalk selfs vir Charl senior!


Musiekregisseur Janine Neethling

Choreografie Rushney Ferguson

DIRECTIONS

Kelders se Geheime
HMS Bloemhof-sentrum
35 Rhodes N Ave, Die Boord, Stellenbosch, 7613, South Africa
Get Directions