Please note: This venue is wheelchair friendly

Beurswenners besin

Mon Sep 30, 10:00 - Mon Sep 30, 11:00

SU Museum Annex

ABOUT

Aangebied deur Kwela


Die Jan Rabie en Marjorie Wallace-skrywersbeurs het tot dusver aan agt skrywers die geleentheid gegee om onverstoord aan ’n boek te werk. Boekwurm Bibi Slippers, gesels met Nathan Trantraal, wie se grafiese roman Die man wattie kinnes vang vroeër vanjaar verskyn het, en Lynthia Julius, wat vanjaar se beurshouer is en pas aan haar eerste roman begin werk het, oor die verligting, geleenthede, uitdagings en druk wat met die toekenning van 'n groot beurs gepaard gaan.

DIRECTIONS

Beurswenners besin
SU Museum Annex
52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions