Please note: This venue is wheelchair friendly
Bloed in die Boland
Wed Oct 2, 10:00 - Wed Oct 2, 11:00
SU Museum Annex
ABOUT
Aangebied deur Penguin Random House
Dit gebeur soms dat die tydsgees ’n bepaalde tema, milieu of gegewe gelyktydig by meer as een skrywer laat opkom. Erla Diedericks en Pieter Stoffberg het albei boeke geskryf wat op Stellenbosch afspeel, akademici by die sentrale raaisel betrek, en heelwat bloed deur die Boland laat vloei. Jonathan Amid lei die gesprek oor Swyg en Die beweging van bloed, en vind uit hoe die skrywers se instink hulle van ’n soortgelyke vertrekpunt in opwindende verskillende rigtings lei.
DIRECTIONS
Bloed in die Boland
SU Museum Annex
52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions