Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.

Pampoenpit se groen gevoel

Sun Sep 29, 10:00 - Tue Oct 1, 13:45

HMS Bloemhof-skoolsaal

ABOUT

Met Anzio September, Margo Kotze, Miché van Wyk


Pampoenpit sukkel met gevoelens van jaloesie nadat sy nie die skool se talentkompetisie gewen het nie. Maar sy is nie alleen nie – Ouma en Toots, die kat, staan haar by wanneer sy besluit om die groen monster te konfronteer! ’n Minimusiek­blyspel met musiek, handpoppe en dans.


Vervaardiger en regisseur Bianca Flanders

Skrywers en musiek Bianca Flanders, Dean Balie

Verhoogontwerp Juanita Ferreira

Kostuums Karli Heine, Koos Marais


Aanvanklik moontlik gemaak deur die Suidoosterfees; ondersteun deur NATi

DIRECTIONS

Pampoenpit se groen gevoel
HMS Bloemhof-skoolsaal
35 Rhodes N Ave, Die Boord, Stellenbosch, 7613, South Africa
Get Directions