Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.

Liewe Heksie en die rolskaatse

Sun Oct 6, 10:00 - Sun Oct 6, 10:55

HMS Bloemhof Sentrum

ABOUT

Met Margit Meyer-Rödenbeck, Deon van Zyl


Ons geliefde Heksie is terug! Haai oe, maar sy het bietjie vergeet van verjaars­dae en daarom vier sy haar “eerste” ver­jaarsdag in Stellenbosch. Met haar persente, ‘n biki-kini en rolskaatse beloof sy om Blommeland nog kleurryker te maak. Maar ai, die grillerige Geelheks probeer haar vieringe in die (rolskaats-) wiele ry. Levinia vra mooi: ”Asseblief klein en groot kaboutervriende van Menseland, help my dat ons al die stoute karnallies kan verwilder.”


Vervaardiger Arena Produksiehuis

Regisseur Margit Meyer-Rödenbeck

Skrywer Margit Meyer-Rödenbeck, gegrond op Verna Vels se stories

DIRECTIONS

Liewe Heksie en die rolskaatse
HMS Bloemhof Sentrum
Koch Rd, Krigeville, Stellenbosch, 7600
Get Directions