Please note: This venue is wheelchair friendly

Ek is ’n aanhanger

Mon Sep 30, 14:30 - Mon Sep 30, 15:30

SU Museum Annex

ABOUT

Aangebied deur Naledi, Protea Boekhuis


Baie skrywers is eintlik lesers voordat hulle skrywers is. Koos Kombuis het Joan Hambidge se speurverhaal Stasies só baie geniet dat hy dit sommer twee keer gelees het. Joan beskryf weer Betsie van Niekerk se roman So ook op die aarde in ’n koerantresensie as “’n klein juweel”. En wat dink Betsie van Koos se jongste werk? Vind uit wat gebeur wanneer drie uiteenlopende Afrikaanse skrywers met mekaar in gesprek tree as lesers en aanhangers van mekaar se werk.

DIRECTIONS

Ek is ’n aanhanger
SU Museum Annex
52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions