Please note: This venue is wheelchair friendly

Twa die tydloper

Sat Oct 5, 10:00 - Sat Oct 5, 11:00

SU Museum Annex

ABOUT

Aangebied deur Penguin Random House


Die veteraanjoernalis en radio- en TV-aanbieder Susan Booyens lei luisteraars op ’n tog deur die verbeelding en gedagtewêreld van die skrywer Anoeschka von Meck. Kom loop in die spore van Twa die tydloper, die hoofkarakter in Anoeschka se jongste roman, bring tyd deur saam met mense wie se lewe van die begin af anders verloop, en leer ’n wêreld ken waarin tyd anders werk.

DIRECTIONS

Twa die tydloper
SU Museum Annex
52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions