Please note: This venue is wheelchair friendly

Drie digters debuteer tesame

Tue Oct 1, 13:00 - Tue Oct 1, 14:00

SU Museum Annex

ABOUT

Aangebied deur Human & Rousseau, Protea Boekhuis, Turksvy


In ’n onlangse resensie verwys Joan Hambidge na "’n enorme bloeityd in die Afrikaanse digkuns” – en dié drie debutante is hier om self daarvan te getuig. Die akademici Alwyn Roux (Weerskyn) en Jaco Barnard-Naudé (Om my kastele in Spanje te sloop) deel die verhoog met die argitek Martin Kruger (Gekaapte stad) om ons te laat hoor hoe gedigte uit die bloeityd klink en waaroor digters deesdae dink. Bibi Slippers stel die drie bekend.

DIRECTIONS

Drie digters debuteer tesame
SU Museum Annex
52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions