Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.

Coenie de Villiers en Deon Meyer se Roem: 'n Musiekverhaal

Thu Oct 3, 20:00 - Sat Oct 5, 15:30

HMS Bloemhof-sentrum

ABOUT

Met Anrich Herbst, Eldon van der Merwe, Nelandi Boshoff, Daneel van der Walt, Mauritz Lotz, Blake Hellaby


Deon Meyer en Coenie de Villiers keer ná hulle sensasionele Karoo Suite-verto­nings terug met die verhaal van ’n man en sy musiek, en die hersenskim van roem. Vir sy rolle in die produksie het Eldon van der Merwe ’n Kanna ontvang as die beste manlike speler in ’n ondersteunende rol.


Regisseur Nicole Holm

Skrywer Deon Meyer

Musiek en musiekregisseur Coenie de Villiers


Vervaardig deur die KKNK in samewerking met Deon Meyer en Coenie de Villiers 


’n KKNK-produksie, moontlik gemaak deur NATi, ondersteun deur Homebrew Films, Netwerk24 en RSG

DIRECTIONS

Coenie de Villiers en Deon Meyer se Roem: 'n Musiekverhaal
HMS Bloemhof-sentrum
35 Rhodes N Ave, Die Boord, Stellenbosch, 7613, South Africa
Get Directions