Please note: This venue is wheelchair friendly

By monde van moeders

Thu Oct 3, 10:00 - Thu Oct 3, 11:00

SU Museum Annex

ABOUT

Aangebied deur Litera, Naledi


Hallo, Ma is ’n bundel rubrieke in die vorm van briewe aan haar ma deur die akademikus en stigter van die Windhoekse Woordfees, Chrisna Beuke-Muir, wat self ’n ma van ses is. In Sing, Mamma, sing, vertel Theresa Papenfus haar eie gesin se storie, met die lewe en vroeë dood van haar jongste seun, Braam, as die spilpunt. Skrywer in eie reg Lizette Murray gesels met Chrisna en Theresa, en daar word woorde gewissel oor ma's, moederskap en ’n ma se swaarste ervaring.

DIRECTIONS

By monde van moeders
SU Museum Annex
52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions