Please note: This venue is wheelchair friendly

Die geskenk

Fri Oct 4, 14:30 - Fri Oct 4, 15:30

SU Museum Annex

ABOUT

Aangebied deur Tafelberg


Die geskenk is die skrywer en joernalis Riette Rust se ontroerende ware verhaal, onthutsend eerlik en vol menslikheid. Van haar kinderjare in die Paarl, waar haar pa whiskybottels in die gangkas wegsteek, haar huwelik met JD, die onbeplande swangerskap en gelukkige gesinsjare, tot die oggend toe Riette haar man se lewelose liggaam in hul kombuis vind, en haar hele wêreld aan skerwe spat. Marlene le Roux praat met Riette oor hoe ’n mens weer voluit leer leef nadat die ondenkbare gebeur het.

DIRECTIONS

Die geskenk
SU Museum Annex
52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions