Please note: This venue is wheelchair friendly

Met dapper en stapper

Tue Oct 1, 10:00 - Tue Oct 1, 11:00

SU Museum Annex

ABOUT

Aangebied deur Penguin Random House


Die beroemde Griekse dokter Hippokrates het graag ’n stappie voorgeskryf as die beste medisyne vir ’n slegte luim. En as dit nie werk nie? Nóg ’n stappie. Hiking Beyond Cape Town en Hiking the Fish sal jou bekend stel aan 41 staproetes – 40 in en om die Kaap plus Namibië se beroemde Visriviercanyon, vir stappers wat verder wil wegkom. Die skrywer en ywerige stapper Jaco Adriaanse kry stapwenke by die skrywers Willie Olivier, Nina du Plessis en Lizet Meyer.

DIRECTIONS

Met dapper en stapper
SU Museum Annex
52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions