Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.
No under 16s

Tollie Parton & Greetje Appelmoes

Wed Oct 2, 20:30 - Sat Oct 5, 18:15

HMS Bloemhof Sentrum

ABOUT

Met Wynand Kotze, Casper de Vries


Tollie Parton is ’n wulpse drag queen met ’n groot hart en ’n piepklein wag voor haar mond. Greetje Appelmoes is Casper de Vries se kort en kleurryke Hollandse tannie wat die lewe met ’n glimlag en ’n knippie sout benader. Albei deel graag raad en menings oor komplekse wêreld­gebeure deur ’n komiese lens. Temas soos oorlog, die wisselkoers, Trump, AI, die metaversum, pannekoek en haarsproei word bespreek.


Vervaardiger Brainwave Productions

Regisseur Carien Loubser


Ouderdomsbeperking: Geen o.16

DIRECTIONS

Tollie Parton & Greetje Appelmoes
HMS Bloemhof Sentrum
Koch Rd, Krigeville, Stellenbosch, 7600
Get Directions