Please note: This venue is wheelchair friendly

’n Vrou staan op

Fri Oct 4, 13:00 - Fri Oct 4, 14:00

SU Museum Annex

ABOUT

Aangebied deur Penguin Random House


So lyk ’n vrou, Ilse Verster se hartroerende verhaal oor Esli se lewe van mishandeling deur ’n gewelddadige eggenoot, het lesers in 2022 geskok en aangegryp. ’n Vrou staan op is die opvolg op dié blitsverkoper en vertel van die nuwe hoofstuk in Esli se lewe waarin sy perspektief kry. Nou is sy nie meer ’n slagoffer nie en waag ’n kans op ’n nuwe liefde. Haidee Muller-Isaacs gesels met Ilse oor geluk, vrede en veiligheid.

DIRECTIONS

’n Vrou staan op
SU Museum Annex
52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions