Please note: This venue is wheelchair friendly

Wat sê Bettina?

Wed Oct 2, 11:30 - Wed Oct 2, 12:30

SU Museum Annex

ABOUT

Aangebied deur Protea Boekhuis


Bettina Wyngaard is wyd bekend om haar weeklikse rubriek op LitNet. Sy is iemand wat opstaan vir reg en geregtigheid, en sê ’n ding soos sy hom sien. Die gedagte is nie om nog ’n eggokamer te skep waar mense net dít weerspieël sien waarin hulle glo nie. “Wat ek hoop om elke week te doen is om mense aan die dink en aan die gesels te kry.” Wat sê Bettina? is ’n keuse van 50 van haar gunstelingmeningstukke. Bettina gesels met Jonathan Amid.

DIRECTIONS

Wat sê Bettina?
SU Museum Annex
52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions