Please note: This venue is wheelchair friendly

Alicia Buckle: Hoe ouer, hoe mooier

Fri Oct 4, 09:00 - Fri Oct 4, 11:00

Die Khaya

ABOUT

Met Alicia Buckle


In dié praktiese slypsessie bemagtig die grimeerkunstenaar Alicia Buckle vroue met tegnieke om grimering vinnig en korrek aan te wend en sy deel nuttige wenke oor sakpas grimeerprodukte wat oral beskikbaar is. Die sessie gaan egter nie net oor praktiese raad nie en wil vroue bemagtig om deur selfsorg ook self­vertroue en veerkragtigheid te kweek.



DIRECTIONS

Alicia Buckle: Hoe ouer, hoe mooier
Die Khaya
39 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions