Please note: This venue is wheelchair friendly
Woordfees-wynskool: Chenin Blanc 101
Tue Oct 1, 18:00 - Tue Oct 1, 19:30
Die Khaya
ABOUT
Aangebied deur Stellenbosch-wynroetes
Leer, proe, spoeg of sluk... Die Woordfees-wynskool is ’n prestigeryke – maar allermins snobistiese – geleentheid om meer te leer oor wyn. Daar’s drie klasse oor verskillende kultivars en style, aangebied deur wynmakers, wynpersoonlikhede en ’n komediant. Ná elke suksesvolle bywoning kry jy boonop ’n sertifikaat sodat jy tuis kan spog met jou geleerdheid. Die sessies is Bubbly 101, Chenin Blanc 101 en Pinotage 101.
DIRECTIONS
Woordfees-wynskool: Chenin Blanc 101
Die Khaya
39 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions