Please note: This venue is wheelchair friendly

Woordfees-wynskool: Pinotage 101

Wed Oct 2, 18:00 - Wed Oct 2, 19:30

Die Khaya

ABOUT

Aangebied deur Stellenbosch-wynroetes


Leer, proe, spoeg of sluk... Die Woordfees-wynskool is ’n prestigeryke – maar allermins snobistiese – geleentheid om meer te leer oor wyn. Daar’s drie klasse oor verskillende kultivars en style, aangebied deur wynmakers, wynpersoonlikhede en ’n komediant. Ná elke suksesvolle bywo­ning kry jy boonop ’n sertifikaat sodat jy tuis kan spog met jou geleerdheid. Die sessies is Bubbly 101, Chenin Blanc 101 en Pinotage 101.

DIRECTIONS

Woordfees-wynskool: Pinotage 101
Die Khaya
39 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions