Family friendly

Ere-lesing deur Amanda Botha: “Huberte Rupert se Suid-Afrikaanse Kunsversameling – die essensie van 20 eeuse kuns”.

Sat Sep 21, 15:00 - Sat Sep 21, 16:00

Ilita Lodge

ABOUT

Die Musefees 2024 bied met trots ons eerste Erelesing aan:


Erelesing: Amanda Botha


“Huberte Rupert se Suid-Afrikaanse Kunsversameling – die essensie van 20 eeuse kuns”.


‘n Gesels & Power Point-vertoning deur Amanda Botha. 


Meer Oor Amanda Botha:


01

Argivaris van die Afrikaanse kultuur


Amanda Botha is veel meer as net ‘n joernalis; sy is ‘n argivaris van die Afrikaanse kultuur en ‘n kampvegter vir die kunste.


02

Eietydse Geskiedskrywing


Sy glo sterk in die belangrikheid van betroubare beriggewing as ‘n vorm van eietydse geskiedskrywing. 


03

Skriba van haar tyd


Amanda Botha is ‘n naam wat diep ingebed is in die Afrikaanse kuns- en kultuurwêreld. As joernalis, skrywer, en kunskritikus het sy oor dekades heen ‘n onuitwisbare merk gemaak. Haar bydraes strek oor verskeie domeine, van teater en opera tot die literêre en visuele kunste. Sy is ‘n inspirerende figuur wat as ‘n getuie en skriba van haar tyd beskou word.




Erelesing: Amanda Botha


“Huberte Rupert se Suid-Afrikaanse Kunsversameling – die essensie van 20 eeuse kuns”.

‘n Gesels & Power Point-vertoning deur Amanda Botha. 

 

 

21 September 2021 - 15:00-16:00

Ilita Lodge

R180


Inligting: Laurinda 082 738 8011


www.musefees.co.za



Klik op die "Tickets"-skakel vir die spesiale aanbod om Amanda se nuwe boek teen slegs R990 te koop. Die eerste 20 kopers ontvang gratis toegang tot die erelesing.  




DIRECTIONS

Ere-lesing deur Amanda Botha: “Huberte Rupert se Suid-Afrikaanse Kunsversameling – die essensie van 20 eeuse kuns”.
Ilita Lodge
X64J+64 Groot Brakrivier, South Africa
Get Directions