Please note: This venue is wheelchair friendly

Omskep jou grasperk in 'n blomtuin

Sat Oct 5, 09:00 - Sat Oct 5, 11:00

Mancadanstraat 4, Mostertsdrift

ABOUT

Met Marié Esterhuyse


Die tuinredakteur van die tydskrifte Tuis en Home wys hoe ’n dors grasperk in die droogte van 2017 verander is in ’n voortuin waar pronkertjies, papawers, jakobregops, sonneblomme, vergeet-my-nietjies en dahlias in die lente en somer blom en ’n lieflike habitat vorm vir verkleurmanne­tjies, skoenlappers, bye en ’n verskeidenheid voëls. Kom leer hoe jy ook jou gras­perk of ’n gedeelte daarvan in ’n blomtuin kan omskep.

DIRECTIONS

Omskep jou grasperk in 'n blomtuin
Mancadanstraat 4, Mostertsdrift
4 Mancadan St, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600
Get Directions