Please note: This venue is wheelchair friendly

Die heiligheid van onsekerheid

Wed Oct 2, 16:00 - Wed Oct 2, 17:00

Spier Manor House

ABOUT

Aangebied deur Naledi


Riku Lätti se poësie-debuut, Taboek, is al beskryf as “’n Speelse pleidooi vir die aanvaarding van alles wat is omdat dit is” en “aangrypende meditasies oor die heiligheid van onsekerheid”. In sy gedigte ondersoek hy die moderne mens se soeke na betekenis en ons opvattings oor die teologie. Riku gesels met Simon Witbooi oor sy skryfwerk en lewensuitkyk – en die taboes wat in Taboek aangeraak word. Hy lees ook uit die bundel voor.

DIRECTIONS

Die heiligheid van onsekerheid
Spier Manor House
Total Lyneboch, R310 Baden Powell Dr, Lynedoch, Stellenbosch, 7603
Get Directions