Please note: This venue is wheelchair friendly

Wat jy nie weet jy weet nie

Wed Oct 2, 14:00 - Wed Oct 2, 15:00

Spier Manor House

ABOUT

Aangebied deur Imprimatur, Turksvy


“Poems are like dreams,” skryf die digter Adrienne Rich. “In them you put what you don't know you know”. Martina Klopper keer 14 jaar ná haar debuut terug met ’n tweede bundel, Kuborg. Maritha Broschk is vanjaar vir die Eugène Marais-prys benoem vir haar debuut, Wanneer woorde asemhaal. Die digters lees voor uit hulle bundels en dra die dieper kennis van drome en gedigte oor.

DIRECTIONS

Wat jy nie weet jy weet nie
Spier Manor House
Total Lyneboch, R310 Baden Powell Dr, Lynedoch, Stellenbosch, 7603
Get Directions