Onder ’n bloedrooi hemel
Sat Sep 28, 10:00 - Wed Oct 2, 22:00
Renish Girls' High
ABOUT
Met Cintaine Schutte, Deon Lotz, Brendon Daniels
Annemarié van Niekerk se memoires oor liefde en geweld in Suid-Afrika is met ’n gesogte literêre prys in Nederland bekroon. Dit vertel die verhaal van die wreedaardige moorde op ’n plaas naby Elliot en hoe dit Annemarié op ’n reis die verlede in neem waarin sy bestek neem van haar grootwordjare, ’n liefdesverhouding met ’n swart kollega, Denzel, en haar pa wat haar teen die wêreld wil beskerm – alles binne die hartverskeurende konteks van Suid-Afrika se bitter geskiedenis.
Regisseur & stelontwerp Marí Borstlap
Skrywer Nicola Hanekom, na die boek deur Annemarié van Niekerk
Klankbaanontwerp Wilken Calitz
Video-ontwerp Richard Thomson
Beligtingsontwerp Faheem Bardien
Verhoogbestuurder Amber Fox-Martin
’n Suidoosterfees-produksie, moontlik gemaak deur NATi. Speelvak ondersteun deur die Toyota Stellenbosch Woordfees.
Ouderdomsbeperking: Geen o.12