Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.

ATKV-tienertoneel se nasionale wenproduksie

Sat Oct 5, 10:00 - Sun Oct 6, 10:25

Renish Girls' High

ABOUT

Die 60ste wenner van ATKV-Tienertoneel maak vanjaar ’n buiging op die Toyota Stellenbosch Woordfees-verhoog kort ná die naelbyt-eindronde in Kaapstad. Meer as 3000 tieners van reg oor Suid-Afrika het in 2024 met 187 produksies aan die kompetisie, die ATKV se oudste projek, deelgeneem. Slegs agt produksies kwalifiseer vir die finale uitdun. Kom ervaar en vier vanjaar se wenners saam met ons, en laat Suid-Afrika se jong talent jou meevoer met hulle verhoogvernuf.

DIRECTIONS

ATKV-tienertoneel se nasionale wenproduksie
Renish Girls' High
10 Koch Rd, Krigeville, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions