Oosterlig Gemeentekamp
Fri Mar 14, 14:00 - Sun Mar 16, 12:00
ATKV Klein-Kariba
ABOUT
Dit is amper tyd vir ons jaarlikse gemeentekamp by Klein-Kariba!
Bring jou vriende en familie saam vir 'n kort
wegbreek wat beloof om tonne pret te wees
en jou geestelike groei na 'n
volgende vlak te vat.
14 - 16 Maart 2025
ATKV-lede:
Wanneer jy jou kaartjie selekteer onthou asb. dat jy reeds 'n ATKV-lid moet wees om die ATKV-lid opsie te selekteer.
Jy moet ook jou ATKV-lid nommer verskaf wanneer jy jou bespreking maak.
Baie belangrik:
Vul asb al die velde in van gaste in jou eenheid om te verseker dat ons voorberei vir die regte getal gaste.
Indien die inligting nie ingevul is nie, sal ons nie voorsiening maak vir hulle nie.