Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.

Double Trouble: Bettie & Chronicles vannie Lavis

Sun Sep 29, 14:00 - Sun Oct 6, 13:00

Renish Girls' High

ABOUT

Double Trouble: Bettie innie selle & Chronicles vannie Lavis

Kyk twee vir die prys van een!


Bettie innie selle

Met Dean John Smith


Hoe het dit gebeur dat die vooraanstaan­de antie Bettie al in hegtenis geneem is, en hoe het sy dié volle 21 minute in ’n aanhoudingsel saam met geharde misdadigers oorleef? Kom luister as Bettie eerder vertel hoe die arme misdadigers onder haar skerp tong deurgeloop en dit oorleef het!


Regisseur Gantane Kusch

Skrywer Dean John Smith

  

Oorspronklik deel van Suidoosterfees 21. Verdere ontwikkeling en speelvak ondersteun deur die Toyota Stellenbosch Woordfees


Chronicles vannie Lavis

Met Veronique Jephtas


Beleef ’n tale queen op ’n mission. Moenie ’n fout makie: Sy issie a fairy nie. Moet oekie dink sy is fair nie. Sy is vannie Lavis en blatantly so. Kô vat ’n trip down memory lane en vang ’n front row seat oppie voorstoep van Mavis se juiciest stories. Promiscuity, brutal honesty, sarcasm en pure lekker skinder. As jy vannie Lavis af is, is jy safe. Anywhere else, clutch your pearls and while you’re at it, soema hold your horses! Sien jou daar!


Gegrond op die skrywes van Mavis vannie Lavis


Verwerking Veronique Jephtas

Regisseur Rafiek Mammon


Originally part of the Suidoosterfees 21. Further development and support by Toyota Stellenbosch Woordfees.

DIRECTIONS

Double Trouble: Bettie & Chronicles vannie Lavis
Renish Girls' High
10 Koch Rd, Krigeville, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions