Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.

Kruispad of die legende van die goue vis

Mon Sep 30, 16:00 - Fri Oct 4, 11:45

Renish Girls' High

ABOUT

Met Carla Smith, Edwin van der Walt, Eben Genis, Beer Adriaanse


’n Jong paartjie op pad na 'n partytjie staan gestrand langs ’n hoofweg en be­sluit ná ure in die snerpende koue om skuiling te soek in ’n afgeleë hut in die woud. Oswald, ’n alleenloper, bied aan die meisie skuiling vir die nag en glo vas sy is vir hom bestem. Só ontstaan ’n titaniese stryd tussen die mans. Die Estlandse skrywer Jaan Tätte se magiese sprokie gaan oor die grense van liefde, verraad en geweld.


Vervaardiger Raminidam

Regisseur en vertaler Marthinus Basson

Skrywer Jaan Tätte

Stelontwerp en beligting Nicolaas de Jongh

Verhoogbestuur Philip Theron

Assistentverhoogbestuur Jean du Plessis

DIRECTIONS

Kruispad of die legende van die goue vis
Renish Girls' High
10 Koch Rd, Krigeville, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions