Please note: This venue is wheelchair friendly

Jak de Priester & Antoinette Pienaar: KoppieTeeFontein

Wed Oct 2, 12:30 - Fri Oct 4, 14:00

Drostdy Upstage

ABOUT

In dié verhoogweergawe van die gewilde kykNET-kuierprogram KoppieTeeFontein met Jak de Priester as onderhoudvoerder kuier die Karoo-kruiekenner Antoinette Pienaar saam. Beleef dié twee kunstenaars deur musiek, stories, voordrag en ’n gesprek en word weggevoer deur Antoinette se unieke uitkyk op die lewe en haar pragtige stem. Jak is agter die klavier met liedjies oor die lewe, die liefde en die Karoo.

DIRECTIONS

Jak de Priester & Antoinette Pienaar: KoppieTeeFontein
Drostdy Upstage
Alexander St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions