Speelgoed van glas
Sat Sep 28, 18:00 - Sun Oct 6, 17:00
Renish Girls' High
ABOUT
Met Anna-Mart van der Merwe, Carla Smith, Ben Albertyn, Mark Elderkin
’n Nuwe vertaling en verwerking van Tennessee Williams se tydlose meesterstuk The Glass Menagerie. Ontknoop die fyn web van liefde en verlies, gespin deur ’n matriarg om haar gesin tot elke prys bymekaar te hou - en hoe graag elkeen van hulle wil ontsnap. Speelgoed van glas is ’n boeiende, hartroerende uitmekaarskeurverhaal, ’n meesleurende verkenning van broosheid, verlange en die feilbaarheid van familie.
Regisseur, vertaler, ontwerp Nico Scheepers
Skrywer Trennessee Williams
Verhoogbestuur Nell van der Merwe
'n Toyota Stellenbosch Woordfees-produksie, ondersteun deur NATi en die Baxter-teater
Ouderdomsbeperking: Geen o.13
***
With Anna-Mart van der Merwe, Carla Smith, Ben Albertyn, Mark Elderkin
A new translation and adaptation of Tennessee Williams’ timeless masterpiece. Unravel the fine web of love and loss, spun by a matriarch to keep her family together at all costs – despite all of them trying to escape. This is a captivating, heart-wrenching story, an immersive exploration of fragility, longing and the fallibility of family.
Director, translation & design Nico Scheepers
Writer Tennessee Williams
Stage manager Nell van der Merwe
A Toyota Stellenbosch Woordfees production, supported by NATi and the Baxter Theatre
Age restriction: No u.13