Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.

Draaie, swaaie en afdwaalpaaie

Sat Oct 5, 15:30 - Sat Oct 5, 17:00

EasyEquities Boektent

ABOUT

Aangebied deur Queillerie, Penguin Random House


’n Reis met ’n skrywer is ’n onvergeetlike ervaring – nie net omdat hulle fyn kyk en luister, interessante perspektiewe op ervarings het en geneig is om vreemde dinge oor te kom nie, maar veral omdat hulle alles neerskryf en daarom niks vergeet nie! Op dié reis sal ’n toerleier jou deur die loop van die aand na vyf bestemmings vergesel, en by elkeen sal ’n ander skrywer ’n besonderse verhaal vertel oor die draaie, swaaie en afdwaalpaaie waarop hulle al geloop het.


Met Irma Joubert, Kirby van der Merwe, Gerrit Rautenbach, Justin Fox, Candice Jantjies

DIRECTIONS

Draaie, swaaie en afdwaalpaaie
EasyEquities Boektent
Annex next to the SU Museum, 52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions