Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.

Die Haas, die heks en die hangkas

Tue Oct 1, 15:30 - Tue Oct 1, 16:30

EasyEquities Boektent

ABOUT

Aangebied deur Human & Rousseau en Queillerie


In C.S. Lewis se fantasie­verhaal The Lion, the Witch and the Wardrobe betree die karakters ’n verbeeldingswêreld deur ’n poort in ’n hangkas. In hierdie gesprek oor Haas en Harriët (Susan Coetzer), Heks (Dibi Breytenbach) en Bessie se hangkasbiblioteek (Madelein Rust) vind ons uit hoe die skrywers dink oor ontvlugting, die terapeutiese waarde van lees en skryf, en die poorte waar­deur hulle self aan die wêreld ontsnap. Ilse Salzwedel lei die gesprek.

DIRECTIONS

Die Haas, die heks en die hangkas
EasyEquities Boektent
Annex next to the SU Museum, 52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions