Please note: This venue is wheelchair friendly

Die carb is weer Hollands

Sat Sep 28, 09:00 - Sat Sep 28, 10:30

Drostdy Upstage

ABOUT

Met Melissa Kelly


Elke fase in ’n vrou se lewe bring nuwe uitdagings vir haar gewig – jy moet jou storie ken om die mynveld van diëte en hormone te oorleef! Die dieetkundige Melissa Kelly van Edge Dietary Consulting help al die afgelope drie dekades vroue om hulle unieke superkrag te gebruik. Bring jou ma, dogter of vriendin na dié werksessie wat al jou dieetvrae sal beantwoord. Elke deelnemer ontvang ’n volledige gereedskapsboksie met “die scoop”, ’n maatband waarmee jy jou BMI kan uitwerk en aanwysings om jou unieke dieet saam te stel.



DIRECTIONS

Die carb is weer Hollands
Drostdy Upstage
Alexander St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions