Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.

Versamelaar

Fri Oct 4, 15:30 - Fri Oct 4, 16:30

EasyEquities Boektent

ABOUT

Aangebied deur die Rupert-museum


Die skrywer en kunskritikus Amanda Botha het Huberte Rupert sedert haar studentedae geken, en in die pragtige volkleurboek The Art Collection of Huberte Rupert neem sy die leser saam op die pad van mev. Rupert se kunswaardering, en haar vriendskappe met voorste Suid-Afrikaanse kunstenaars soos Cecil Hughes, Maggie Laubser, Irma Stern, Jean Welz en Anton van Wouw. Susan Booyens gesels met Amanda oor die skryf van die boek en die besonderse kunswerke wat in die publikasie te sien is.

DIRECTIONS

Versamelaar
EasyEquities Boektent
Annex next to the SU Museum, 52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions