Please note: This venue is wheelchair friendly

Stoepstories

Wed Oct 2, 18:00 - Thu Oct 3, 19:00

Voorgelegen

ABOUT

Die bekende Namakwalandse storieverteller Danneline Ramsden lei ’n storie­vertelsessie tussen twee plaaslike mense in die vermaakbedryf en twee prominente figure uit die gemeenskap. Kom luister na vertellings wat jou belangstelling in die kultuur sal aanwakker, maar jou ook sal vermaak met al die skreeusnaakse stories van wat alles “agter die skerms” plaasvind.



DIRECTIONS

Stoepstories
Voorgelegen
116 Dorp St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions