Please note: This venue is wheelchair friendly

Uit die kop, in die hart: 'n Inleiding tot mindfulness

Thu Oct 3, 17:00 - Thu Oct 3, 18:00

Moederkerk-tuin

ABOUT

Kom raak stil en haal asem in dié uur van praktiese meditasie- en asemhalings­oefeninge. In ’n vinnige en stresvolle samelewing is bewustelike stil oomblikke van onskatbare waarde om spanning te hanteer, en dit dra by tot goeie gesondheid en algemene welstand. Jan van Zyl is ’n predikant en mindfulness-fasiliteerder wat mense begelei in stilte en konneksie.


DIRECTIONS

Uit die kop, in die hart: 'n Inleiding tot mindfulness
Moederkerk-tuin
2 Drostdy Rd, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions