Andrew Murray: Untold story of a vulnerable father
Thu Oct 3, 10:00 - Thu Oct 3, 18:30
Faculty of Theology Chapel
ABOUT
Verhale opgesluit in die Kerkargiewe
Kom ontdek verhale uit die verlede wat ons vandag nog raak. Argivale navorsers lig elke onderwerp toe met ’n aanbieding en onderwerpspesifieke uitstalling bestaande uit historiese foto’s, manuskripte en artefakte uit die NG Kerk se argiefkluise.
Die briewe van dr. Andrew Murray aan sy kinders vertel aangrypend van ’n praktiese vaderliefde gedurende lewenskrisisse. Dr. Isabel Murray en Richard Hollaway en Cecile Murray-Louw doen voorlesings en vertellings, terwyl Laurinda Hofmeyr se toonsettings (met Schalk Joubert op baskitaar) nuwe diepte en betekenis gee aan dié 100 jaar oue woorde. Briewe en manuskripte van Murray en sy kinders word ten toon gestel.
***
Andrew Murray’s letters to his children poignantly tell of his practical fatherly love during life’s crises. Readings and narrations by Dr. Isabel Murray and Richard Hollaway. Laurinda Hofmeyr’s unique arrangements with Schalk Joubert on guitar give new depth and meaning to these 100-year-old words. Original family letters and manuscripts will be on display.