Please note: This venue is unfortunately not wheelchair friendly

Lê jou familiestorie verskuil in die argief?

Mon Sep 30, 11:00 - Mon Sep 30, 12:30

Faculty of Theology Chapel

ABOUT

Verhale opgesluit in die Kerkargiewe


Kom ontdek verhale uit die verlede wat ons vandag nog raak. Argivale navorsers lig elke onderwerp toe met ’n aanbieding en onderwerpspesifieke uitstalling bestaande uit historiese foto’s, manuskripte en artefakte uit die NG Kerk se argiefkluise.


Ontdek die opwindende storie van jou herkoms saam met die spesialisgenealoog dr. Andrew Kok, argiefbestuurder van die NG Kerk-argief. Hy vertel stap vir stap hoe om te werk te gaan om suksesvol in jou eie verlede te delf. Oorspronklike doopregisters en ander argivalia word ten toon gestel.

DIRECTIONS

Lê jou familiestorie verskuil in die argief?
Faculty of Theology Chapel
171 Dorp St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions